Odile Olivier – Die Naiwe Stouterds

Now available at Inner Journeys, 52 Harris Avenue, Edenvale

Robbie die hond, Millie die Kat en Ruby die haas was vreemde groepie met n doelwit om hul eienaars n les te leer en n bietjie te laat skrik deur n tipe van n honger staking aan te pak. Dit omdat hulle ongelukkig was oor hule daaglikse dieet en hul kreet vir meer Kos word ignoreer. Maar hul eienaars was hulle een voor, sodoende het hulle hul eie plan verloor maar n groter les geleer.

If you would like your book for sale in our shop, contact me here.

Amazing range of spiritual, esoteric gifts available on-line click here

css.php